Dienste
Ds. Gielie lewer die volgende dienste:
- Huwelik beampte
- Begrafnisdienste
- Verassing dienste
- Gedenkdienste
- Berading
- Dokument sertifisering
- Huweliksvoorligting en huweliksberading
- Kapel dienste
- Uithelp van gemeentes
- Gereelde Kerkdienste
Vir meer inligting:
kontak Pastor Gielie