Ons vertrou God om in ons gemeente se behoeftes te voorsien. Geen fondse word by mense se huise gekollekteer nie. Enige een wat iets vir die Here se Koningkryk wil bydrae, gooi sy bydrae Sondae in die liefdegawe sakkie of doen 'n elektroniese inbetaling in die gemeente se bankrekening. 

Bankbesonderhede:

Bank: CAPITEC (spaarrekening)
KomTuis spaarrekening nommer: 146 345 1480
Takkode: 470010

Vir enige navrae oor Ds Gielie se finansiele integriteit, skakel Frik van der Merwe, Tesourier en Ouderling van Houtkruis Gemeenskapskerk by 083 302 0067.