Welkom by Ds. Gielie se persoonlike webwerf

Voel u verlate?
Het u niemand om mee te praat nie?
Dalk behoort u nie aan 'n Kerk nie...
Dalk het u nie 'n vriendekring of ondersteuningsbasis nie...

Dan is Ds. Gielie tot u diens!


MY MISSIE: Om God se teenwoordigheid elke oomblik van die dag te geniet en om almal om my se lewe positief aan te raak met Sy deernis - ELKE PERSOON IS BELANGRIK!


Kliek hier om van Ds. Gielie se 28 jaar diens by HouTkruis Gemeentskap Kerk te lees